Restaurant, Kroeg, Verblyf

Blue Stone Saloon

Ons eie antieke dorpie! Vanaf ou voertuie tot n hele Coca-Cola collection! En dan het ons 'n kroeg en restaurant! Bitter lekker kuier plek!