Ry tot bo en geniet die beste uitsig oor die dorp - of parkeer jou kar onder en stap of draf met die paadjie langs tot bo. Aan die bokant van die koppie is 'n blokhuis (fort), gebou tydens die Anglo-Boere oorlog.
Oop
Toe
Maandag
08:00
17:00
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag
Sondag
toe