2de Handse Skroothandelaar

Fair & Square Metal Pty Ltd

Ons koop alle skrootmateriaal aan. Staal, subgrade en verskeie metale. Van koeldrankblikke, bierblikke, energiedrankie blikke ens. Ons hou van ons kliente. Maak nie saak van jou status, jy is welkom, by ons. Kom Maak 'n draai. Ons doen besigheid op 'n eerlike manier. Ons help om armes, om ietsie op hul etenstafel te kan sit. Met skrootmateriaal.