Haarsalon

Hair@Jolene's

Benodig jy 'n pick-me-up? Dan is hierdie net die plek vir jou!!!! Met oor die 20jaar se ondervinding sal jy in die beste hande wees met jou hare. Ek spesialiseer in beide vrouens en mans haarstyle. Dienste sluit in, Sny, Kleur, Strepies, Perm, Botox Behandeling.

Sien uit om jou te ontmoet en jou hare 'n nuwe voorkoms te gee!!!

 082 392 3639