Danslesse
Heartbeat Dance Studio
Heartbeat Dance Studio bied 'n verskeidenheid van danslesse aan. Kleuters het 'n program wat spesifiek gefokus is op hulle ontwikkeling. Gevorderde klasse word in die middae aangebied vir skool leerders. Ons het Dance-Fo-Joy oefen klasse en Worship vir volwasses. Tipe dans style wat ons bied sluit in: Worship, Ballet, Tap, Hip-Hop en Contemporary. Daar is werklik iets vir almal.
067 379 9491