Gastehuis

Kom Tuis Gastehuis

Kom Tuis Gastehuis bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Prieska. Die gastehuis het 3 selfsorgwoonstelle, 1 selfsorgsolder-eenheid, 1 selfsorg-ateljee en 2 gastekamers wat geskik is vir 2 tot 3 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en van die eenhede het 'n ekstra enkelbed.