Gimnasium

Lynx Gym

'n Gimnasium is 'n plek waar mense gaan oefen en fiks word, maar ook om te ontspan, te sosialiseer en te herlaai. Daarom is Lynx gym by Hoërskool Prieska 'n fasiliteit wat fisieke aktiwiteit bevorder, 'n veilige, funksionele en gemaklike oefensessie-omgewing bied, en 'n aangename en genotvolle atmosfeer skep vir ontspanning en sosialisering.