Koerierdiens

Oberholzer Vervoer

JF Oberholzer Vervoer is al meer as 30 jaar deel van Prieska en die gemeenskap, ons verskaf n uiters belangrike diens aan elkeen, besighede en individue. Omdat ons 4 dae per week ry is die wagperiode per pakkie slegs 1 dag.

 082 496 4268 (Depot)

 072 498 2029 (Rekeninge)