Wegneem Etes, Roomys

Olaf's Soft Serve & Take Away

Wegneemetes bv. Groot verskeidenheid Burgers, Pizzas, tuisgemaakte gebak, koeke en terte op bestselling, draai roomys en frozen yogurt, slush puppy, Milkshake, koeldrank en nog vele meer. Sien aangehegte spyskaart. Bestselling kan telefonies geplaas word om wag tyd te vermei.