Medikasie
Oom Dan se Wondersalf
Ons maak,verpak en verkoop hierdie medisinale salf al vir 14jr plaaslik en landwyd en het nog net goeie goed gehoor! Dit help vir talle kwale en baie mense noem dit "die dr in my huis". Dis beskikbaar in 100ml en 500ml houers en voorraad is altyd beskikbaar!