Winkel, Selfsorg Akkommodasie
Prieska Padstal en Self-Catering B&B
Ons bekostigbare 2-bed selfsorg B&B is die perfekte plek om te ontspan. Ons B&B is in 'n stil en rustige omgewing geleë, is netjies en is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike en aangename verblyf.